opmerkings

Beleid oor hemp

Goeie dag Orania Span

Ek is goed ingelig oor jul beleid oor dwelmgebruik in Orania, en ek wil juis nie hierdie opmerking daarop rig nie.

Wat ek dus oor vra is wat jul dink oor die hemp plant en die kweek en aanplanting daarvan vir die maak van konstruksiemateriaal en klere ens.? Ek glo julle mis uit op 'n grootskaalse industrie wat kan ontstaan.

Terugvoering

Die aanplant en verbouing van sekere kultivars ā€œhempā€ waarvan die THC-inhoud sodanig laag is dat dit nie vatbaar of bruikbaar vir dwelm-verwante aktiwiteite is nie, behoort nie ’n probleem te wees nie. Dit is egter nie ’n ā€œgrootskaalse industrieā€ wat vir die Dorpsraad kan ontstaan nie, maar moontlik iets vir die privaat sektor. Indien daar wel vanuit die privaat sektor ’n behoefte daaraan is, sal dit wel nodig wees om vooraf sodanige behoefte en kultivar met die Grondgebruikbestuurskomitee (GGBK) te bevestig. Daar is nie binne OAB-gebied noodwendig genoeg landbougrond vir sodanige ā€œgrootskaalse industrieā€ nie, so dit mag moontlik ook ’n vraagstuk vir ’n ander grondentiteit wees.

Nietemin, by die toepassing van die reƫls rakende dwelms sal dit nie op vervolging kan uitloop waar vooraf bevestiging van die kultivar met baie lae THC-inhoud met die GGBK opgeneem is nie, met dien verstande dat by die oogmerk van verbouing gehou word. Voorafgaande soos gestel neem egter nie die diskresie van die GGBK weg, soos wat die GGBK steeds ten aansien van enige besigheidsregistrasie het nie.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

108/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Algemeen
107/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Ingenieursdiente
106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste
105/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls