Vraag/Opmerking: Goeie dag. Dankie vir hierdie platform.
Ek dink dit sal baie help as julle dit meer toeganklik maak om te kan belê in Orania.
Inplaas van verskillende mense te moet kontak en e-posse stuur na bv. Groeifonds, Orasol, stadboufonds, Helpmekaar ens, maak liewers n webtuiste waar alle inligting op een plek beskikbaar is.
Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.
Baie dankie vir hierdie goeie en sinvolle voorstel. Dit is iets wat ons al vantevore aan begin werk het, maar jou voorstel het weer die dringendheid daarvan benadruk en daarom is ons nou weer vinniger besig daarmee.
Om die waarheid te sê sal ons eintlik jou direkte insette waardeer, so indien jy nie omgee om die anonimiteit wat hierdie forum bied prys te gee nie, hoop ons dat jy ons dalk kan kontak by inligting@myorania.co.za, sodat ons en jy tesame jou voorstel 'n werklikheid kan maak.
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…