opmerkings

Ompaaie van servituutpad

Opmerking / vraag: Goeie dag

Daar word gevra dat die ompaaie nie meer gebruik moet word nie a.g.v klippe en veiligheid, maar die ergste klippe is die wat kom van die grondpad wat loop na BKO CVO skool. Dan moet daardie pad ook mos geteer word.

Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.

Terugvoering

Dankie vir jou opmerking en vir die feit dat jy ook graag wil sien dat die nuwe oppervlak van die Servituutpad nie onnodig beskadig word nie.

Let egter asseblief op die volgende:

  1. Die doel van die kennisgewing was om te sorg dat so min as moontlik los klippe op die teer beland, waar dit skade aan die padoppervlak kan aanrig wanneer voertuie daaroor ry.
  2. Aangesien daar wel grondpaaie is wat by die Servituutpad aansluit, was dit nooit die verwagting dat ons die probleem heeltemal sou uitskakel nie, maar bloot dat ons dit sover moontlik sou beperk.
  3. As motoriste dus slegs op die korrekte plekke vanaf die grondpaaie op die teerpad ry, sal daar aansienlik minder klippe op die teer beland as wanneer mense dit op verskeie ander plekke ook doen, selfs waar daar nie paaie is nie. Dit is boonop ook baie veiliger.
  4. Die grondpad wat vanaf die Servituutpad na BKO en CVO loop, behoort nie aan die Dorpsraad nie. Ons wens BKO en CVO dus alle sterkte toe met hul pogings om die nodige fondse te bekom om ook hierdie pad uiteindelik te teer. Ons is deeglik bewus van die enorme koste wat daarmee gepaard gaan en verstaan dat dit tot dusver eenvoudig nie moontlik was om die paar miljoen Ora wat daarvoor benodig word, bymekaar te kry nie. Ons vertrou egter dat dit, met die Here se seƫn, ook mettertyd moontlik sal word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

139/2026
(Uitgereik op: 15 October, 2026)
Uitvoerende Hoof
138/2026
(Uitgereik op: 12 October, 2026)
Ingenieursdiente
137/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Ingenieursdiente
136/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am
16
Dec

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls