klagtes

Wetstoepassers vrygespreek van wette

Ek is ten gunste van wet en orde maar waarom is die wetstoepassers vrygespreek daarvan om ook die wette na te kom.

Tydens die neon nagdraf moes ek kyk hoe ‘n vrou met ‘n groot rifrug sukkel om haar hond te beheer omdat 'n afdelingshoof by die dorpsraad se klein hondjie nie op ‘n lyband was nie en die dame se rifrug genader het.  Dit was duidelik dat haar hond goed opgelei was en kon sy hom die eerste keer beheer maar toe die klein hondjie hom die tweede keer nader het haar hond baie moeilik geraak.  Ek is definitief ten gunste van die dierereëls en dink die Neon nagdraf is ‘n lekker geleentheid maar dit kan mos nie so werk dat die organiseerder self nie die reëls nakom nie.  So 'n situasie kan baie vinnig lelik raak vir die omstanders en wie moet dan die skuld kry wanneer die groot hond wel die klein hondjie byt?

Terugvoering

Sogenaamde "wetstoepassers" in Orania is gelukkig glad nie kwytgeskeld van persoonlike verantwoordelikhede en die nakoming van reëls nie. Indien daar dus 'n saak teen enige amptenaar gemaak word sal dit op dieselfde manier as 'n saak teen enige ander inwoner ondersoek en hanteer word.

Ons het nie enige verdere inligting oor die voorval waarna u verwys nie, so kan nie juis hier daarop reageer nie, maar as daar enige bewyse of verdere inligting verskaf word, sal ons beslis daarna kyk.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

048/2026
(Uitgereik op: 21 April, 2026)
Gemeenskapsdienste
046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…