Ierse Monument Herdenking - Orania Bewaringstigting
Kultuur
Kultuur

Prys:

Φ R 0.00

Datum:

17 March, 2025
- 17 March, 2025

Tyd:

5:30 pm

Verdaag:

6:00 pm

Afdeling:

Algemeen

Kontakpersoon:

Karlien De Beer

Kontaknommer:

053 207 0063

Bring Saam:

Stoel (indien jy nie vir so 30 minute wil staan nie)

Kleredrag:

Trek iets groens aan, al is dit net 'n strikkie.

Teikenmark:

Algemene publiek

Lokaal:

Ierse Monument - Bokant Gemeenskapsaal

Dorp:

Orania

Beskrywing

Die Ierse Monument (bokant die Gemeenskapsaal, naby die Klein Reus op monument-koppie) herdenk die Iere wat aan Boerekant geveg het in die Tweede Vryheidsoorlog teen Brittanje.

Daardie manne het gerebelleer teen hulle eie staatshoof (Koningen Victoria) en kon die doodstraf opgelê word daarvoor, so die Boerevolk het massiewe waardering vir die opoffering wat hulle vir ons vryheid gemaak het.

Ons herdenk eerskomende Maandag (wat toevallig ook die grootste dag in die Ierse kalender is, St Patrick’s Day) hierdie geskiedenis.

📖 PROGRAM:
17:30 – Verwelkoming en Opening met Skriflesing en Gebed.
✨ Verkenners hou die Stryd-, Vierkleur-, Vrystaat- en Rebellievlag op agter die monument.
17:35 – Hoofspreker – Christiaan van Zyl: Toespraak oor die Ierse vrywilligers se rol in die Anglo-Boereoorlog en die monument se geskiedenis.
17:50 – “Lied van die Ierse Vryheidsvegter” deur Herman van den Berg speel tydens Heildronk.
Groen drankie word bedien.
17:55 – Afsluit met die Roepstem van Orania.

📻 Regstreekse Uitsending: Radio Orania sal die verrigtinge “live” op Facebook uitsaai.

💚 Trek iets groens aan! ‘n Groen strikkie, ietsie in jou hare of selfs jou Boere-groen klere – dit gaan immers oor ons Anglo-Boereoorlog!

🍀 Donasieboks & Lidmaatskap 🍀
Indien jy wil help om die Orania Bewaringstigting te ondersteun in hul missie om ons Afrikaner-kultuur te bewoon, bewerk en bewaar, sal daar ‘n donasieboks beskikbaar wees.
Jy kan ook aansluit as lid van die Orania Bewaringstigting en deel wees van die beweging om ons kultuur vir toekomstige geslagte lewendig te hou!
Kontak ons vir navrae:
📞 053 207 0063
📧 bewaringstigting@orania.co.za
Besoektye:
Maandae tot Vrydae – 08:00 tot 16:00

🌿 Orania Bewaringstigting – Bewoon 🌼 Bewerk 🌼 Bewaar

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

017/2026
(Uitgereik op: 16 February, 2026)
Ingenieursdiente
016/2026
(Uitgereik op: 16 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
015/2026
(Uitgereik op: 13 February, 2026)
Gemeenskapsdienste
014/2026
(Uitgereik op: 10 February, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

19
Feb
Thursday 19 February, 2026
- 19 February, 2026
6:00 pm
20
Feb
Friday 20 February, 2026
- 20 February, 2026
6:00 pm
7
Mar
Saturday 7 March, 2026
- 7 March, 2026
8:00 am
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…