Eetgerei, Snoephappies en Drinkgoed (indien u nie Samp eet nie, bring eie bykos)
Kleredrag:
Gemaklik
Lokaal:
Orania Sportterrein
Filters
Vloedrisikovlakke
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik: Vlak GROEN: normale riviervlakke Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier) Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid) Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd