123/2024

DORPSWEMBAD OPENINGSDATUM

Uitgereik op: 3 September 2024
Gemeenskapsdienste

0

DORPSWEMBAD OPENINGSDATUM

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

DORPSWEMBAD OPENINGSDATUM

Ingenieursdienste is tans besig met noodsaaklike opgraderings aan die waterpompstelsel by die rivier. Ten einde te voorkom dat die waternetwerk oorlaai word, was ons genoodsaak om die intap van die swembad uit te stel met ongeveer twee weke. Die gevolg hiervan is dat die openingsdatum van die swembad sal moet uitgestel word. In plaas van die vorige gekommunikeerde datum van 13 September, sal die swembad nou oopmaak op Vrydag 27 September om 10:00.

Vrydag die 27ste is dieselfde dag as die Karnaval en dit vorm ook die laaste naweek van die skoolkinders se vakansietyd. Dit behoort dus ‘n ideale geleentheid te wees vir die jongklomp om daardie oggend bietjie te gaan afkoel voordat die Karnaval op Vrydagmiddag afskop.

Baie dankie vir u begrip. Ons sien uit om die komende swemseisoen ‘n luilekker Saterdagmiddag saam met u te spandeer by Orania se spogswembad.

Vriendelike groete,

Arno Lambrechts

Hoof: Gemeenskapsdienste.

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente
099/2026
(Uitgereik op: 5 August, 2026)
Ingenieursdiente
097/2026
(Uitgereik op: 28 July, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls