121/2025

AANBIEDINGE WORD VERSOEK VIR DIE AANKOOP EN VERWYDERING VAN OU STAAL SANDFILTERS

Uitgereik op: 2 July 2025
Ingenieursdiente

0

AANBIEDINGE WORD VERSOEK VIR DIE AANKOOP EN VERWYDERING VAN OU STAAL SANDFILTERS

121/2025

2 Julie 2025

Geagte aandeelhouers en inwoners,

AANBIEDINGE WORD VERSOEK VIR DIE AANKOOP EN VERWYDERING VAN OU STAAL SANDFILTERS

Orania Infrastruktuur het vier ou gebruikte staal sandfilters wat verkoop en verwyder moet word. Belangstellendes kan na die aangehegte foto’s verwys, maar kan die filters ook fisies besigtig by die Dorpsraad se herwinningsarea (oorkant die battery).

Almal wat ʼn aanbod wil maak moet dit op skrif stel en ‘n ondertekende kopie daarvan in ‘n geseëlde koevert in die Oriana Dorpsraad se tenderboks by die Dorpskantoor plaas. Die woorde “Aanbod vir die koop en verwydering van vier staal sandfilters” moet op die koevert verskyn en die volgende inligting moet op die aanbod binne die koevert wees (die afwesigheid daarvan sal diskwalifiserend wees):

• Opskrif : Aanbod vir die koop en verwydering van 4 staal sandfilters
• Naam en van (persoon of instansie wat die bod plaas).
• Adres en kontakbesonderhede.
• Bevestiging dat die koper bewus is daarvan dat die items op eie onkoste verwyder moet word.
• Aanbod bedrag (hoeveel Ф).

Die sluitingsdatum is Vrydag 18 Julie 2025 om 12:00, wanneer die tenderboks by die Dorpskantoor publiek oopgemaak sal word en die hoogste aanbod bo ‘n reserweprys suksesvol sal wees.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

055/2026
(Uitgereik op: 28 April, 2026)
Inligting en Skakeling
054/2026
(Uitgereik op: 28 April, 2026)
Ingenieursdiente
053/2026
(Uitgereik op: 27 April, 2026)
Uitvoerende Hoof
052/2026
(Uitgereik op: 27 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…