195/2024

BELANGRIKHEID VAN PUBLIEKE DEELNAMEPROSES

Uitgereik op: 13 December 2024
Beplanning en Grondgebruik

0

BELANGRIKHEID VAN PUBLIEKE DEELNAMEPROSES

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

BELANGRIKHEID VAN PUBLIEKE DEELNAMEPROSES

Opsomming : Die gemeenskap word versoek om asseblief versoeke rakende publieke deelnameprosesse met erns te hanteer, aangesien besluite oor grondgebruikaansoeke nie sonder hierdie deelname geneem kan word nie.

Die Orania Dorpsraad se Afdeling Beplanning en Grondgebruik stuur gereeld kennisgewings uit om die gemeenskap bewus te maak van publieke deelnameprosesse wat gevolg moet word as deel van grondgebruikaansoeke, soos byvoorbeeld hersonerings, grensverskuiwings en dranklisensies.

Die doel van publieke deelname is om die insette van die gemeenskap te verkry en om seker te maak dat bure deeglik bewus is van moontlike veranderinge in hul direkte omgewing.

Die Direksie en die kantoor beskou die publiek se insette as uiters belangrik, aangesien ‘n ingeligte besluit oor grondgebruikaansoeke slegs moontlik is wanneer al die feite, insluitend die gemeenskap se opinies, beskikbaar is. ‘n Finale besluit kan slegs geneem word nadat die publieke deelnameperiode afgehandel is.

Die gemeenskap word dus versoek om hierdie versoeke vir deelname met erns te hanteer, aangesien dit ‘n integrale deel van die hele proses vorm.

Vir meer inligting kan Cobus Pretorius geskakel word by die dorpskantoor (053 207 0063), of kan u, soos altyd, in kontak met die dorpsraad tree oor enige onderwerp, deur van die volgende skakel gebruik te maak.

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius

Hoof : Beplanning en Grondgebruik

Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

027/2026
(Uitgereik op: 13 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
026/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Inligting en Skakeling
025/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Ingenieursdiente
024/2026
(Uitgereik op: 9 March, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

17
Mar
Tuesday 17 March, 2026
- 17 March, 2026
5:30 pm
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…