085/2026

GRONDGEBRUIKAANSOEK VIR OPENBARE KOMMENTAAR (WYSIGING VAN DRANKLISENSIE BESONDERHEDE)

Uitgereik op: 2 July 2026
Beplanning en Grondgebruik

0

GRONDGEBRUIKAANSOEK VIR OPENBARE KOMMENTAAR (WYSIGING VAN DRANKLISENSIE BESONDERHEDE)

085/2026

2 Julie 2026

Geagte Oraniërs,

GRONDGEBRUIKAANSOEK VIR OPENBARE KOMMENTAAR (WYSIGING VAN DRANKLISENSIE BESONDERHEDE)

Opsomming : Daar is ‘n grondgebruikaansoek vir die wysiging van ‘n besigheidsnaam en verantwoordelike persoon verbonde aan ‘n bestaande dranklisensie, waarop openbare kommentaar gelewer kan word tussen Donderdag, 2 Julie 2026 en Donderdag, 23 Julie 2026.

Volgens die voorskrifte van Orania se nuwe drankreëls, moet ‘n openbare deelnameproses gevolg word wanneer sekere besonderhede rondom bestaande dranklisensies verander word. Let dus asseblief daarop dat hierdie kennisgewing nie publieke deelname oor die dranklisensie as sulks versoek nie, maar slegs oor die verandering in naam en verantwoordelike persoon.

U word genooi om die volgende aansoek (met voorlopige voorwaardes) by die Dorpskantoor te besigtig en, waar nodig, kommentaar te lewer:

1. VOORGESTELDE GOEDKEURING VIR ‘N WYSIGING VAN BESIGHEIDSNAAM EN VERANTWOORDELIKE PERSOON MET ‘N BESTAANDE GOEDGEKEURDE DRANKLISENSIE OP AANDEELBLOK N044 IN YSTERKLIPSTRAAT, ORANIA, NOORD-KAAP

Besigheidsnaam : DIE RATEL
Tipe besigheid : KROEG / TAVERNE / RESTAURANT
Lisensiehouer : HANSIE SLIM
Verantwoordelike persoon(e) : MNR. D. VENTER
Adres: YSTERKLIPSTRAAT N044, ORANIA
Aansoek ingedien deur: MNR. G.A. WILSON

*BESIGTIGINGSDATUMS*
Donderdag 2 Julie 2026 tot Donderdag 23 Julie 2026 – tydens Kantoorure (08:00 tot 16:30) by die dorpskantoor.

Skriftelike kommentaar moet voor of op Donderdag 23 Julie 2026 by die dorpskantoor ingedien word.

Navrae kan aan Cobus Pretorius gerig word by cobus@myorania.co.za

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

096/2026
(Uitgereik op: 22 July, 2026)
Inligting en Skakeling
095/2026
(Uitgereik op: 21 July, 2026)
Uitvoerende Hoof
094/2026
(Uitgereik op: 14 July, 2026)
Ingenieursdiente
093/2026
(Uitgereik op: 10 July, 2026)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…