Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
HERINNERING AAN VANAAND SE OVR-INLIGTINGSESSIE OOR TRUMP SE BELEID EN SUID-AFRIKA
President Donald Trump se onlangse uitvoerende opdrag oor Suid-Afrika, asook sy besluit dat Afrikaners vir vlugtelingstatus in die VSA kan aansoek doen, het groot opslae gemaak. Oraniërs gesels ook oor die verklaring wat die Orania Beweging in reaksie daarop uitgereik het.
Die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) wil graag hierdie situasie in diepte met die gemeenskap bespreek. Alle belanghebbendes word dus uitgenooi na ‘n inligtingsessie daaroor.
Datum : Maandag, 17 Februarie 2025
Tyd : 18:00
Plek : Gemeenskapsaal
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Vriendelike groete,
Burger Lambrechts
Kommunikasiebeampte
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…