091/2025

HERINNERING : TERUGVOER OOR MENINGSOPNAME ONDER HELE ORANIA-GEMEENSKAP GEBEUR VANAAND

Uitgereik op: 6 May 2025
Inligting en Skakeling

0

HERINNERING : TERUGVOER OOR MENINGSOPNAME ONDER HELE ORANIA-GEMEENSKAP GEBEUR VANAAND

091/2025

6 Mei 2025

HERINNERING : TERUGVOER OOR MENINGSOPNAME ONDER HELE ORANIA-GEMEENSKAP GEBEUR VANAAND

Ons wil almal graag hiermee herinner aan vanaand se geleentheid waar die uitslae van die anonieme meningsopname onder alle Oraniërs gedeel en bespreek gaan word.

Opsomming: Daar sal op Dinsdag, 6 Mei 2025, publieke terugvoer gegee word oor die uitslag van die anonieme meningsopname wat in Februarie onder die hele Orania-gemeenskap gedoen is.

Mense sal onthou dat daar in Februarie vanjaar ’n anonieme meningsopname onder die hele Orania-gemeenskap gedoen is. Dit het grotendeels ten doel gehad om die sentiment van inwoners teenoor verskillende aspekte van die dorp – en veral die Dorpsraad se werksaamhede en bestuur – te bepaal. Ons wil hiermee ’n geleentheid skep waar die uitslae van hierdie opname in die openbaar bespreek kan word, en waar vrae daaroor beantwoord sal word.

Datum: 6 Mei 2025
Tyd: 17:00 vir 17:15 tot ongeveer 19:00
Plek: BKO Ouditorium

Vir diegene wat belangstel, kan u reeds voor die tyd na die basiese uitslae van die opname kyk deur die skakels hieronder te volg. Tydens die geleentheid sal egter heelwat meer detail gedeel word en interessante korrelasies tussen verskillende vrae sal uitgewys word. Die statistiese geloofwaardigheid van die steekproef sal ook bespreek word.

In PDF formaat : https://myorania.co.za/wp-content/uploads/Alle-antwoorde-in-PDF.pdf
In Excel formaat : https://myorania.co.za/wp-content/uploads/Alle-uitslae-opgesom.xlsx

Indien die skakels hierbo steeds nie vir u werk nie, of indien u spesifieke vrae het wat u voor die tyd reeds onder ons aandag wil bring (sodat dit tydens die geleentheid volgende week beantwoord kan word), is u welkom om ‘n vonkpos daaroor na burger@myorania.co.za te stuur.

Vriendelike groete,

Burger Lambrechts
Orania Dorpsraad : Kommunikasiebeampte

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Maps Calender Kategorie Select Filter
Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Markte Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

066/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
065/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Uitvoerende Hoof
064/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Uitvoerende Hoof
063/2026
(Uitgereik op: 22 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…