149/2025

KWOTASIES WORD AANGEVRA VIR DIE VERSKAFFING VAN RANDSTENE VIR DIE SERVITUUTPAD-OPGRADERING

Uitgereik op: 8 August 2025
Ingenieursdiente

0

KWOTASIES WORD AANGEVRA VIR DIE VERSKAFFING VAN RANDSTENE VIR DIE SERVITUUTPAD-OPGRADERING

8 Augustus 2025

Geagte Oraniërs,

KWOTASIES WORD AANGEVRA VIR DIE VERSKAFFING VAN RANDSTENE VIR DIE SERVITUUTPAD-OPGRADERING

Opsomming: Kwotasies kan tot 22 Augustus 2025 ingedien word vir die verskaffing van randstene as deel van die servituutpad-opgradering.

Orania Dorpsraad se afdeling Ingenieursdienste versoek belangstellendes om kwotasies in te dien vir die voorsiening van figuur 8C-oprybare randstene, afgelewer langs die Servituutpad in Orania. Die palette met die randstene moet al langs die pad afgelaai word vir gemaklike hantering deur die konstruksiespan. Alle randstene wat gelewer word, moet aan Suid Afrikaanse Nasionale Standaarde (SANS) voldoen.

Hoeveelhede:
• 170 meter se kort randstene (500mm of 300mm).
• 960 meter se lang randstene (1m)

Almal wat ’n aanbod wil maak, moet dit op skrif stel en ’n ondertekende kopie daarvan in ’n geseëlde koevert in die Orania Dorpsraad se tenderboks by die Dorpskantoor plaas, voor Vrydag, 22 Augustus 2025, om 12h00. Die woorde “Kwotasie vir die verskaffing van randstene” moet op die koevert verskyn, en die kontakbesonderhede van die persoon wat die tender lewer moet ook op die dokument verskyn.

Beide die kwaliteit van die produk en ervaring met die stiptelike lewering van sulke materiaal, asook die prys, sal oorweeg word om die suksesvolle kwotasie aan te wys.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

023/2026
(Uitgereik op: 6 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
022/2026
(Uitgereik op: 5 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
021/2026
(Uitgereik op: 23 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
020/2026
(Uitgereik op: 20 February, 2026)
Outomatisering en Digitalisering

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…