104/2025

ONLANGSE GEVALLE VAN VANDALISME

Uitgereik op: 27 May 2025
Orania Veiligheidsdienste

0

ONLANGSE GEVALLE VAN VANDALISME

104/2025

27 Mei 2025

ONLANGSE GEVALLE VAN VANDALISME

Opsomming : Daar was gevalle van vandalisme wat onlangs in Orania voorgekom het en Orania Veiligheidsdienste (OVD) is besig om dit te ondersoek.

In die laaste week of twee was daar ‘n paar kommerwekkende voorvalle in Orania wat OVD graag so spoedig as moontlik wil oplos. Hoewel sekuriteitskamerabeelde moontlik as bewysmateriaal gebruik kan word, word die gemeenskap aangemoedig om die ondersoeke te bespoedig deur asseblief enige verdere inligting aan te meld.

Daar was voorvalle waar vensters van openbare geboue met klippe beskadig is, asook gevalle van diefstal van advertensieborde, maar die mees blatante voorval was egter die ernstige beskadiging van die President Kruger-standbeeld op Beeldekoppie. Hierdie tipe optrede in ’n Afrikaner-kultuurdorp is ongehoord en mag nooit geduld word nie.

Inligting kan onder andere aan OVD verskaf word deur dit persoonlik tydens kantoorure by die Veiligheidsgebou aan te meld. Indien iemand nie hulle naam aan die aanmelding gekoppel wil hê nie, kan dit anoniem gedoen word deur die volgende skakel te gebruik: https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Die gemeenskap se samewerking in hierdie verband sal baie waardeer word.

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange
Hoof : OVD

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

096/2026
(Uitgereik op: 22 July, 2026)
Inligting en Skakeling
095/2026
(Uitgereik op: 21 July, 2026)
Uitvoerende Hoof
094/2026
(Uitgereik op: 14 July, 2026)
Ingenieursdiente
093/2026
(Uitgereik op: 10 July, 2026)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…