185/2024

OPENBARE GESPREKSGELEENTHEID MET OAB DIREKSIE (S- en N-AANDEELBLOKKE)

Uitgereik op: 5 December 2024
Uitvoerende Hoof

0

OPENBARE GESPREKSGELEENTHEID MET OAB DIREKSIE (S- en N-AANDEELBLOKKE)

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

OPENBARE GESPREKSGELEENTHEID MET OAB DIREKSIE (S- en N-AANDEELBLOKKE)

Opsomming : Daar sal eerskomende Dinsdag, 10 Desember, om 17:30 ‘n openbare gespreksgeleentheid met die OAB direksie wees in die BKO Ouditorium.

Die Orania Dorpsraad skep gereeld geleenthede vir die onderskeie wyke van die dorp om persoonlik met die direksie van die Orania Aandeleblok (OAB) te skakel en die volgende sulke geleentheid vind op 10 Desember 2024 plaas.

Dié gesprekke dien as ‘n geleentheid vir die direksie om die gemeenskap se behoeftes aan te hoor en beter te verstaan. Daar word graag persoonlik met inwoners ontmoet sodat daar direkte kommunikasie tussen die direksie en mede-Oraniërs is. Insette uit die gemeenskap is altyd baie welkom.

Alhoewel alle mede-Oraniërs welkom is, nooi die direksie in die besonder hierdie keer inwoners van die S- en N- aandeelblokke uit na die gespreksgeleentheid op Dinsdag, 10 Desember tussen 17:30 en 19:00 in die OAB Ouditorium (S aandeelblokke is die dorpsgebied vanaf Meester se Draai boontoe en N aandeelblokke is die hele nywerheidsgebied vanaf CVO Orania tot onder die battery en Eskom substasie).

Ons ontvang u graag daar.

Vriendelik, die uwe

Gawie Snyman

Dorpsbestuurder

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

208/2025
(Uitgereik op: 6 November, 2025)
Ingenieursdiente
207/2025
(Uitgereik op: 6 November, 2025)
Beplanning en Grondgebruik
206/2025
(Uitgereik op: 3 November, 2025)
Algemeen
205/2025
(Uitgereik op: 31 October, 2025)
Maatskappysekretaris

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

8
Nov
Saturday 8 November, 2025
8:30 am
10
Dec
12
Dec
16
Dec
Tuesday 16 December, 2025
- 6 April, 2025
Algemeen
26
Dec
Friday 26 December, 2025

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…