064/2025

RËENWATER EN DIE RIOOLNETWERK

Uitgereik op: 2 April 2025
Ingenieursdiente

0

RËENWATER EN DIE RIOOLNETWERK

064/2025

2 April 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

RËENWATER EN DIE RIOOLNETWERK

Opsomming : Reënwater moet asseblief sover moontlik nie in die rioolnetwerk beland nie.

Orania en die omliggende omgewing het die afgelope tyd goeie reën ervaar, waarvoor ons baie dankbaar is, maar dit sit wel addisionele druk op ons rioolnetwerk.

Die Dorpsraad is al lank bewus daarvan dat reënwater in die rioolnetwerk beland, maar ons kon onlangs eers die ekstra invloei van reënwater kwantifiseer nadat ‘n nuwe ultrasoniese vloeimeter by die oksidasiedamme geïnstalleer is. Daar is bevind dat dit ‘n beduidende invloed het en dat die ekstra water in die rioolnetwerk onnodige groot druk op die bestaande infrastruktuur plaas, met rioolpompe wat sukkel om by te hou en die oksidasiedamme wat die verhoogde vloei moeilik akkommodeer.

Om die situasie te verbeter het die Dorpsraad reeds begin om stukkende mangate, wat reënwater inlaat, te herstel, maar ons vra graag dat inwoners ons bystaan deur die volgende te doen:

1. Stel ons asseblief in kennis indien u bewus is van rioolmangate wat stormwater inlaat.
2. Let op u interne rioolnetwerk en verhoed dat stormwater moontlik by rioolpunte langs wonings of deur stukkende pype invloei.

Kontak ons gerus indien u onseker is oor iets of indien daar ’n behoefte is dat ons die potensiële reënwaterinvloei by u woning ondersoek.

Dankie vir u samewerking.

Vriendelike Groete,

Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Maps Calender Kategorie Select Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…