041/2025

SANRAL KONTRAKTEURS WERK WEER TUSSEN DIE R369, DIE SERVITUUTPAD EN DIE DORPSKANTOOR

Uitgereik op: 11 March 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

SANRAL KONTRAKTEURS WERK WEER TUSSEN DIE R369, DIE SERVITUUTPAD EN DIE DORPSKANTOOR

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

SANRAL KONTRAKTEURS WERK WEER TUSSEN DIE R369, DIE SERVITUUTPAD EN DIE DORPSKANTOOR

Opsomming : Daar is weer kontrakteurs van SANRAL wat opmetings doen in die omgewing tussen die R369, die Servituutpad en die Dorpskantoor.

Inwoners sal onthou dat ons so twee weke gelede, in Kennisgewing 032/2025, die gemeenskap daarvan ingelig het toe SANRAL kontrakteurs opmetings gedoen het ter voorbereiding van die opgradering van die R369.

Met hierdie kennisgewing wil ons laat weet dat daardie persone weer, vir ongeveer die volgende twee ure (vanaf 15h30 op Dinsdag, 11 Maart 2025) opvolg opmetings moet kom doen en dat hulle veral in die omgewing tussen die Servituutpad, die R369 en Dorpskantoor, doenig sal wees.

OVD is bewus van hierdie situasie en monitor dit soos nodig.

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius

Hoof : Beplanning en Grondgebruik

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

047/2025
(Uitgereik op: 20 March, 2025)
Ingenieursdiente
046/2025
(Uitgereik op: 18 March, 2025)
Beplanning en Grondgebruik
045/2025
(Uitgereik op: 14 March, 2025)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

22
Mar
Saturday 22 March, 2025
9:00 am
28
Mar
Friday 28 March, 2025
- 29 March, 2025
Algemeen
30
Mar
Sunday 30 March, 2025
- 30 March, 2025
Algemeen
4
Apr
Friday 4 April, 2025
- 6 April, 2025
Algemeen

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…