082/2026

STORTINGSTERREIN : ALLEENREG TOT HERWINNING

Uitgereik op: 29 June 2026
Ingenieursdiente

0

STORTINGSTERREIN : ALLEENREG TOT HERWINNING

082/2026

29 Junie 2026

Geagte Oraniƫrs,

STORTINGSTERREIN : ALLEENREG TOT HERWINNING

Opsomming : OraniĆ«rs kan aansoek doen om alleenreg te bekom om herwinning op die stortingsterrein te doen. Registreer gerus vir ‘n inligtingsvergadering hieroor wat op 3 Julie om 11:00 by die Dorpskantoor gehou sal word.

Die Dorpsraad bied weer aan enige belangstellendes die geleentheid om ‘n aanbod te maak vir alleenreg om herwinbare materiaal vanaf die stortingsterrein te herwin.

‘n Inligtingsvergadering sal op Vrydag 3 Julie om 11:00 by die Dorpskantoor plaasvind. Om te verseker dat ons voldoende afskrifte van die dokumentasie vir die vergadering beskikbaar het, moet bywoning asseblief voor Donderdag 2 Julie om 12:00 bevestig word. Gebruik asseblief Andre van Heerden se kontakbesonderhede wat hieronder verskaf word.

Dis belangrik om kennis te neem van die volgende:
• Die publiek sal steeds (soos tans) vrye toegang tot die perseel hĆŖ tydens besigheidsure en ook geregtig wees om enige bruikbare items vanaf die stortingsterrein te neem. Dit sal slegs die gewone herwinbare materiaal (glas, plastiek, karton en metaal) op die afvalhoop wees wat ons graag vir die suksesvolle privaat persoon of besigheid wil reserve
• Die Dorpsraad se herwinningsprogram gaan voort soos normaal.

Kontak gerus vir Andre van Heerden by andre@myorania.co.za of skakel 053 207 0063 met enige verdere navrae.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

137/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Ingenieursdiente
136/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Ingenieursdiente
135/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

10
Oct
18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls