088/2026
3 Julie 2026
Geagte Oraniërs,
SUIWERWATERONDERBREKING VIR DIE HELE ORANIA OP 15 JULIE
Opsomming : Die hele Orania gaan op Woensdag, 15 Julie 2026, geen suiwerwater hê tussen 7:30 en 16:00 nie.
As gevolg van noodsaaklike onderhoud wat by die watersuiweringswerke gedoen moet word, sal die suiwerwatertoevoer na die hele Orania op Woensdag 15 Julie, vanaf 07:30 tot 16:00, onderbreek word.
Inwoners moet asseblief die nodige maatreëls tref om genoeg drinkwater vooraf te stoor.
Dit is slegs die suiwerwater wat onderbreek sal word, so rouwater kan gedurende dié tyd gebruik word om toilette te spoel (met byvoorbeeld ‘n emmer).
Dankie vir u geduld en samewerking.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-on
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…