Opsomming : Herwinbare vullisverwydering word geskuif vanaf Donderdag, 10 Oktober na Vrydag, 11 Oktober.
As gevolg van die feit dat Heldedag hierdie jaar op ‘n Donderdag val, sal die gewone geskeduleerde verwydering van herwinbare vullis met een dag aangeskuif word na Vrydag, 11 Oktober.