Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
WAARSKUWING VANAF SAPD OOR INTERNET MISDADE
Die hele gemeenskap moet asseblief kennis neem van die volgende waarskuwing en voorstelle wat vanaf die SAPD ontvang is.
Daar is steeds gereeld Oraniërs wat slagoffers van aanlyn-slenters word en daarom is dit noodsaaklik dat almal bedag bly oor die gevare van enige transaksies op die internet, al is dit hoé gerieflik.
Volg gerus die skakel hieronder om die dokument vanaf die SAPD oop te maak:
https://drive.google.com/file/d/1uYAW2t9N0CM7XUVG0GRHAN6gS2DLzZD-/view?usp=drive_link
Vriendelike groete
Ettiene de Lange
Hoof: Orania Veiligheidsdienste
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…