Geloftemuur

Geloftemuur

Waarskynlik een van die belangrikste gebeurtenisse in ons geskiedenis, wat die Boerevolk begin definieër het in ‘n vroeë weergawe van wat dit vandag is, was die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838. Ons voorvaders het ‘n gelofte afgelê en die Almagtige God het ‘n wonderbaarlike oorwinning verseker.

Hierdie kunswerk herdenk daardie tydperk in die Voortrekkers se lewens, deurdat ‘n gedeelte van die wa-laer op die een aansig uitgebeeld word (tesame met die klein kanonnetjie genaamd Grietjie wat die Boere gebruik het), terwyl die woorde van die gelofte op die ander aansig weergegee word.

Die gelofte was : “Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde, om ‘n gelofte aan hom te doen, dat as hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag soos ‘n sabbat sal deurbring en dat ons ‘n huis tot Sy eer sal oprig waar dit hom behaag en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte, want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan hom te gee.”

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

063/2026
(Uitgereik op: 22 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
062/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
061/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Ingenieursdiente
060/2026
(Uitgereik op: 7 May, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…