167/2024

VEILIGHEISDIENSTE MOET TOT VERDERE KENNISGEWING PER SELFOON GEKONTAK WORD

Uitgereik op: 1 November 2024
Orania Veiligheidsdienste

0

VEILIGHEISDIENSTE MOET TOT VERDERE KENNISGEWING PER SELFOON GEKONTAK WORD

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VEILIGHEISDIENSTE MOET TOT VERDERE KENNISGEWING PER SELFOON GEKONTAK WORD

Opsomming : Die landlyn van Orania Veiligheidsdienste (OVD) gaan vanaf 14h00 vandag, tot verdere kennisgewing, nie beskikbaar wees nie, so mense moet intussen die selfoon nommer (060 501 7877) gebruik.

As gevolg van beplande werk aan die elektroniese infrastruktuur in die OVD gebou, sal die normale landlyn vanaf 14h00 vandag, Vrydag 1 November 2024, nie beskikbaar wees nie.

Enige iemand wat die beheerkamer wil kontak, kan steeds so maak deur 060 501 7877 te skakel.

Die werk aan die lyne behoort ongeveer Woensdag, 6 November, afgehandel te wees, maar daar is baie veranderlikes wat die tydlyn kan beĆÆnvloed, so inwoners moet let daarop wanneer ons ‘n kennisgewing uitstuur dat die landlyn weer beskikbaar is.

Alle gewone dienste van OVD is natuurlik steeds onveranderd beskikbaar gedurende hierdie tydperk.

U is, soos altyd oor enige onderwerp, welkom om die Dorpsraad te kontak by $Ā https://myorania.co.za/kontak-ons/ .$Ā 

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange

Hoof : OVD

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste
105/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Uitvoerende Hoof
104/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Inligting en Skakeling
103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls