181/2024

VERDERE INLIGTING OOR DIE REGSPROSES IN ORANIA

Uitgereik op: 3 December 2024
Inligting en Skakeling

0

VERDERE INLIGTING OOR DIE REGSPROSES IN ORANIA

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VERDERE INLIGTING OOR DIE REGSPROSES IN ORANIA

Opsomming : Na aanleiding van kennisgewing 180/2024, waarin bekend gemaak is dat iemand van diefstal en die gebruik van onwettige dwelms aangekla is, wil ons hiermee beklemtoon dat ‘n regverdige regsproses gevolg word in alle dissiplinĆŖre gevalle, insluitend hierdie een.

In kennisgewing 180/2024 is verduidelik hoe leidrade vanuit die gemeenskap gelei het daartoe dat iemand vir diefstal (en toe ook vir onwettige dwelmgebruik) vasgetrek is en dat ‘n amptelike proses van regspraak begin is vir beide oortredings, wat tot die opheffing van verblyfreg kan lei.

Ons wil net weer bevestig dat alle besluite in die regspraak proses deur ‘n onafhanklike Regspaneel geneem word en nie deur die Orania Dorpsraad nie. Voordat enige inwoner se verblyfreg dus opgehef word, vind ‘n regverdige verhoor plaas waartydens alle betrokke partye bewyse kan voorlĆŖ en getuienis kan lewer. Mense kan dus gemoedsrus hĆŖ dat slegs skuldiges skuldig bevind word en ook dat die strawwe vir hulle dade gepas en regverdig is.

U is, soos altyd, welkom om enige vrae oor hierdie of enige ander onderwerp aan die dorpsraad te rig deur die skakel hieronder te gebruik. Let daarop dat hierdie skrywe deur ‘n nie-regskenner opgestel is, so indien daar regs-tegniese vrae is, sal dit na die gepaste kenners verwys word om korrekte antwoorde te verskaf.

Vriendelike groete,

Burger Lambrechts

Dorpsraad – Kommunikasiebeampte

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls