129/2026
18 September 2026

Geagte Oraniƫrs,
TENDER OM VLUYTJESKRAAL 272 SE PAAIE IN STAND TE HOU
NOTA – Hierdie kennisgewing vanaf die Vluytjeskraal 272 Eienaarsvereniging word ook hier op die Dorpsraad se kanale versprei, aangesien alle inwoners in die groter Orania daarby kan baat.
VLUYTJESKRAAL 272 EIENAARSVERENIGING wag tenders in vir die herstel en instandhouding van die grondpaaie op hulle gebied. Tenderdokumente kan aangevra word deur ‘n epos te stuur aan vk272Kantoor@outlook.com of deur ‘n WhatsApp boodskap na 0824535869 te stuur.
Vriendelike groete,
Francois Joubert
Vluytjeskraal 272 Eienaarsvereniging
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…