Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
WATERONDERBREKING IN KLEINGELUK OP 9 JANUARIE
Die gebied ten Ooste van Driedoringlaan in Kleingeluk sal mĆ“re, Donderdag 9 Januarie 2025, tussen 09:00 en 13h00, ‘n wateronderbreking ondervind, sodat noodsaaklike netwerk-koppelings gedoen kan word.
Dit is dus dié helfte van Kleingeluk wat die vêrste van die res van die dorp af geleë is.
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur van die volgende skakel gebruik te maak:
$Ā https://myorania.co.za/kontak-ons/$Ā
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…