009/2025

OPDATERING OOR PLEIN ONTWIKKELING

Uitgereik op: 24 January 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

OPDATERING OOR PLEIN ONTWIKKELING

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

OPDATERING OOR PLEIN ONTWIKKELING

OPSOMMING : Die ontwikkeling van die nuwe plein sal vanjaar ‘n werklikheid begin word en ons wil graag die gemeenskap hiermee oor die vordering daarmee op hoogte hou.

Die Orania Ontwikkelings Maatskappy (OOM) is die ontwikkelaar van die nuwe plein (agter die Werksgebou wat reeds in aanbou is) en daar was onlangs weer gesprekke tussen hulle en die Dorpsraad om die projek se vordering te bespreek.

’n Hoog aangeskrewe argitek behoort binne die volgende maand of so ’n konsepontwerp van die uitleg van die plein gereed te hĆŖ, terwyl die ontwerp van die voetstuk van die President Kruger-standbeeld ook byna voltooi is. Daar word gehoop om die standbeeld op 10 Oktober 2025, die 200ste herdenking van President Kruger se geboorte, te onthul.

Die waardevolle insette wat tydens die gemeenskapsdeelnameproses gelewer is, word natuurlik in ag geneem tydens hierdie beplanning. Daar sal binnekort verdere publieke inligtingsessies wees vir belangstellendes en die Orania-gemeenskap se opinie oor sekere aspekte, soos bv die presiese naam van die plein, sal ook ingewin word.

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur van die volgende skakel gebruik te maak:

https://myorania.co.za/kontak-ons/

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius

Hoof : Beplanning en Grondgebruik

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls