Daar was laas week een aand 'n waterpyp naby meester se draai wat langs die pad gelek het, maar niemand het die foon geantwoord by die Dorpsraad nie so ek kon dit eers die volgende dag aanmeld en daar het onnodig 'n klomp water gemors.
Die Dorpskantoor self is slegs tydens kantoorure beman (dus vanaf half 8 (7:30) in die oggend tot half vyf (16:30) in die middag op weeksdae), maar vir noodgevalle soos waterlekke of probleme met die dorp se voorsiening van elektrisiteit, riolering, stormwaterhantering en paaie, kan dit 24 uur per dag aangemeld word deur die beheerkamer by OVD te skakel op 060 501 7877.
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…