015/2025

VALS SOSIALE MEDIA PROFIELE

Uitgereik op: 6 February 2025
Orania Veiligheidsdienste

0

VALS SOSIALE MEDIA PROFIELE

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VALS SOSIALE MEDIA PROFIELE

Opsomming : Onthou om, soos altyd, bedag te wees op onwettige elektroniese slenters, veral omdat daar weer ‘n nuwe vlaag daarvan is wat OraniĆ«rs betrek.

Let asseblief daarop dat daar weer vals sosiale media profiele geskep word met foto’s van bekende OraniĆ«rs daarop. Hierdie profiele nooi mense dan uit om bv betrokke te raak by een of ander finansiĆ«le skema, maar die eintlike doel is om lede van die publiek se geld te steel.

Van die maniere hoe u hierdie tipe slenters kan uitken, is as die profiel ‘n vreemde naam het wat nie dieselfde is as die persoon wie se gesig u herken nie, of as die inhoud van die plasing ongewoon is vir daardie persoon. ‘n Gesiene lid van die gemeenskap sal nie ‘n uitnodiging stuur vir mense om bv in een of ander diamant geleentheid te belĆŖ of om ‘n direkte finansiĆ«le bydrae vir hulle te maak nie.

Wanneer verdagte plasings of uitnodigings bespeur word, moet u natuurlik nie daarop reageer of op enige skakels daarin kliek nie, maar ons beveel ook aan dat u dit aanmeld by die platform waarop u dit ontvang het (gewoonlik deur die drie kolletjies regs bo op die plasing te kliek en dan die “Report” opsie te kies). Laat weet dan ook asseblief vir OVD daarvan, sodat die situasie gemonitor kan word. Op hierdie manier kan sulke bedrog teengewerk word.

U is, soos altyd, welkom om in kontak met die Dorpsraad te tree oor enige onderwerp, deur van die volgende skakel gebruik te maak:

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange

Hoof : Orania Veiligheidsdienste (OVD)

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste
105/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Uitvoerende Hoof
104/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Inligting en Skakeling
103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls