Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
OVD SE LANDLYN IS WEER BESKIKBAAR
Opsomming : Die landlyn by OVD, wat sedert gisteroggend nie beskikbaar was nie, is weer in werking. Beide 053 207 0089 en 060 501 7877 kan dus weer gebruik word.
Soos in kennisgewing 055/2025 verduidelik was, sou die landlyn by OVD tydelik nie beskikbaar wees nie weens tegniese IT-werk wat uitgevoer moes word. Dit is nou afgehandel en beide die gewone nommers is weer beskikbaar.
Vriendelike groete,
Ettiene de Lange
Hoof : OVD
U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…