067/2025
4 April 2025
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
GEDEELTELIKE SLUITING VAN KAMBROLAAN VANAF MAANDAG, 7 APRIL
Kambrolaan, tussen die CVO-skool en Vaalbos-koshuise, sal vanaf Maandag 7 April 2025 vir die herleiding van ’n hoofrioollyn gedeeltelik gesluit wees.
Inwoners word versoek om asseblief versigtig te wees wanneer daar in die area beweeg en bestuur word en om te let op borde en versperrings wat die ompad sal aandui.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste
U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…