Op die hoek van Marmerstr en Amarilstr lê daar baie sand wat ingespoel het na die reën. Reg voor Alta Burger se huis ook. Dit sal gaaf wees As dit verwyder kan word. Dig lyk al soos n gronfpad. Gawe groete
Baie dankie vir die aanmelding hiervan.
Die uitstekende reën die afgelope tyd maak dit natuurlik moeiliker as gewoonlik om sand en takkies ens heeltyd van die paaie af te hou, maar dit sal, soos altyd, aangespreek word sodra weersomstandighede dit toelaat.
Onthou dat inwoners ook, in noodgevalle en na-ure, die beheerkamer kan bel op 060 501 7877 om probleme aan te meld.
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…