076/2025
14 April 2025
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
VULLISVERWYDERING OP MAANDAG, 21 APRIL 2025
Let asseblief daarop dat daar, as gevolg van die publieke vakansiedag, geen verwydering van nie-herwinbare vullis op Maandag, 21 April, sal plaasvind nie. Dié verwydering sal met een dag aanskuif en sal dus op Dinsdag, 22 April, plaasvind.
Herwinbare vullis sal volgende week, soos gewoonlik, op Donderdag verwyder word.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…