PLAASBRAAI
Karnaval
Feeste

Prys:

Φ Ф40 vir Kinders onder 13 en Ф60 vir Volwassenes

Datum:

31 May, 2025
- 31 May, 2025

Tyd:

3:00 pm

Verdaag:

8:00 pm

Afdeling:

Gemeenskapsdienste

Kontakpersoon:

Arno Lambrechts

Kontaknommer:

053 207 0063

Bring Saam:

Warm klere en eie bykosse as u wil (maar die verskafte ete bevat groot hoeveelhede spitbraai en ook pap en sous).

Kleredrag:

Informeel

Teikenmark:

Enige belangstellendes

Lokaal:

Rugbyveld by sportgronde

Adres:

Orania, Noord Kaap

Dorp:

Orania

Beskrywing

Hierdie jaar sal die vierde keer wees dat die Karnaval Plaasbraai aangebied word, maar daar is vanjaar ’n belangrike verandering in die datum. Hoewel die Plaasbraai steeds deel vorm van die Orania Karnaval, gaan dit hierdie keer op ’n aparte datum plaasvind, naamlik Saterdag, 31 Mei – Bittereinderdag.

Volg asseblief die volgende skakel om ‘n video te kyk waarin die Plaasbraai van 2025 meer breedvoerig bespreek word. $Ā https://youtu.be/ZoRz6cYYti0$

Kaartjies is nou reeds aanlyn beskikbaar by https://oraniakarnaval.co.za , of by die Orania Poskantoor. Pryse is Φ40 vir laerskoolkinders en Φ60 vir volwassenes. Die hekke open om 15:00 en ons gaan begin opskep net voor 18:00. Kom kuier saam met ons en geniet goeie geselskap, goeie musiek, lekker pret vir oud en jonk en in besonder smullekker A-graad vleis direk vanaf die spit.

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls