081/2025
24 April 2025
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
AFVUUR VAN ENIGE WAPENS (INSLUITEND WINDBUKSE) IS ONWETTIG IN BEBOUDE GEBIEDE
Opsomming: Volgens Suid Afrikaanse wetgewing, wat OVD toepas in Orania, is die afvuur van enige wapen, insluitend windbukse, onwettig in beboude gebiede.
Orania Veiligheidsdienste (OVD) het onlangs verskeie klagtes ontvang van inwoners dat hulle sien mense skiet na voëls in Orania se woongebiede. Dit veroorsaak ‘n gevaar vir ander mense en kan potensieël ernstige beserings veroorsaak, al is dit nie met opset nie.
Ons wil dus graag die gemeenskap daaraan herinner dat dit onwettig is om so iets te doen en dat oortreders wat betrap word die gevolge van hulle aksies sal moet dra.
Vriendelike groete,
Ettiene de Lange
Hoof – OVD
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…