094/2025
12 Mei 2025
WATERONDERBREKING IN KAROOSIG MÔRE (13 MEI 2025)
Opsomming: ‘n Groot gedeelte van Karoosig sal môre, Dinsdag 13 Mei, tussen 09:00 en 12:00 ‘n wateronderbreking ondervind.
As gevolg van netwerkkoppelings sal alle aandeelblokke op die kaart hieronder (meestal S-aandeelblokke in Karoosig, maar ook enkele N-aandeelblokke) in die oggend geen water hê nie.

Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…