opmerkings

Black Economic Transformation Fund

Hoe gaan Orania reageer op hierdie wet indien dit ingestel word?

Terugvoering

Orania Dorpsraad fokus ons energie op die suksesvolle instandhouding en groei van ons dorp, sodat inwoners staat kan maak op goeie dienslewering en sodat hulle in 'n omgewing kan woon waar hulle veilig en gelukkig is en die vryheid het om hul eie finansiële en kulturele aktiwiteite uit te leef. Ons neem dus gewoonlik nie juis amptelike standpunt in oor Suid Afrikaanse politiek nie, behalwe wanneer dit direk en spesifiek op Orania van toepassing is nie.

Wanneer dit dus by die Swart Bemagtigings Fonds kom, sal ons nog moet sien of dit sinvol sal wees om amptelik iets daaroor te sê, maar indien dit wel nodig is, sal dit waarskynlik van die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) af kom, nie van die Orania Aandeleblok (OAB)/Dorpsraad af nie.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

096/2026
(Uitgereik op: 22 July, 2026)
Inligting en Skakeling
095/2026
(Uitgereik op: 21 July, 2026)
Uitvoerende Hoof
094/2026
(Uitgereik op: 14 July, 2026)
Ingenieursdiente
093/2026
(Uitgereik op: 10 July, 2026)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…