voorstelle

Voorstel vir ons eie dier

VLAKVARK. Eie aan ons gebied. n Dier wat verbind word met baie staaltjies van jagters. n Dier met sy eie persoonlikheid. n Dier met ook n komiese sy. Familie dier. n Dier wat jy nie kaalhande aandurf nie. Maar, BO ALLES, gehard, taai, aanpasbaar, oorleweraar onder moeilike omstandighede. Die VLAKVARK is simbolies van ons Afrikaners hier in Orania.

Terugvoering

Hierdie voorstel is deurgestuur aan die simbolekomitee, wat besig is met 'n proses waardeur die Orania gemeenskap 'n dier, voël, vis, boom en blom gaan kies om as amptelike simbole te dien.

Nominasies vir simbole kan aan oraniasimbole@myorania.co.za gestuur word en sluit op 15 Augustus 2025, waarna 'n publieke meningspeiling gedoen gaan word sodat die gemeenskap hul gunstelinge kan kies uit 'n lys gepaste nominasies.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

081/2026
(Uitgereik op: 26 June, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
080/2026
(Uitgereik op: 23 June, 2026)
Inligting en Skakeling
079/2026
(Uitgereik op: 19 June, 2026)
Inligting en Skakeling
078/2026
(Uitgereik op: 18 June, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

11
Jul
Saturday 11 July, 2026
- 11 July, 2026
10:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…