167/2025

HERINNERING AAN OVR TUSSENVERKIESING OP DONDERDAG 28 AUGUSTUS 2025

Uitgereik op: 27 August 2025
Uitvoerende Hoof

0

HERINNERING AAN OVR TUSSENVERKIESING OP DONDERDAG 28 AUGUSTUS 2025

167/2025

27 Augustus 2025

Geagte Oraniërs,

HERINNERING AAN OVR TUSSENVERKIESING OP DONDERDAG 28 AUGUSTUS 2025

Opsomming : Alle geregistreerde kiesers kan môre, tussen 08:00 en 20:00 by die Dorpskantoor, stem in die tussenverkiesing om twee vakante posisies in die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) te vul.

Ons wil graag die Orania gemeenskap herinner aan die tussenverkiesing om twee posisies op die OVR te vul, wat môre, 28 Augustus, plaasvind. Die stemlokaal is in die Dorpskantoor en is oop tussen 8 uur die oggend en 8 uur die aand.

Tydens die onlangse registrasieweek het etlike honderde nuwe kiesers geregistreer, so ons sien daarna uit dat die meeste Oraniërs ooit hulle insette gaan lewer in die leierskap van ons dorp se strukture. As dit vir ‘n geregistreerde kieser onmoontlik is om fisies by die stembus te stem, kan die verkiesingskomitee gekontak word om te reël dat ‘n elektroniese stem uitgebring kan word.

Die Orania Verkiesingskomitee kan gekontak word op oraniaverkiesingskomitee@gmail.com of op 082 338 9569.

Vriendelike groete,

Orania Verkiesingskomitee

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

026/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Inligting en Skakeling
025/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Ingenieursdiente
024/2026
(Uitgereik op: 9 March, 2026)
Inligting en Skakeling
023/2026
(Uitgereik op: 6 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

17
Mar
Tuesday 17 March, 2026
- 17 March, 2026
5:30 pm
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…