Niks behalwe Volkstaat
Ons stem saam!
Orania bou daadwerklik in die rigting van 'n onafhanklike gebied vir Afrikaners (of, "Volkstaat", soos jy daarna verwys het), deur geleidelik te vorder met die vestiging van 'n groter hoeveelheid Boere-Afrikaners in 'n groter dorp (later 'n stad) en met die versterking en uitbou van ons instellings deur onder andere verdere amptelike wetlike erkenning ens. En dit alles natuurlik streng met eie-arbeid, want dit is 'n grondbeginsel wat ons demografiese oorheersing van ons gebied verseker en wat vir ons die morele-hoëgrond gee wat ons nie onder Apartheid gehad het nie. In Orania is daar geen rasse-diskrimnasie van enige aard nie!
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…