voorstelle

Huis pryse

Wat is n volhoubare oplossing vir huis pryse in Orania?

Terugvoering

Eiendomme in Orania word verhandel in 'n vrye-mark stelsel, so enige veranderinge daarin word gewoonweg deur ekonomiese faktore bepaal.

As daar dus gevoel word dat pryse te duur is en dat baie mense dit nie kan bekostig nie, sal dit op die langtermyn seker beste opgelos word deur die versterking van Orania se ekonomie en die verhoging van die gemiddelde Oraniër se finansiële vermoëns (die vestiging van 'n groter en sterker middelklas).

Maar in lig van die inligting hierbo, nl dat normale vraag en aanbod ons pryse bepaal, is dit eintlik tot 'n mate onafwendbaar dat Orania se huispryse hoër is as in ander dorpe van soortgelyke grootte. Ons is 'n Christelike Boere-Afrikaner dorp met 'n baie bekwame munisipaliteit, met uitstekende skole en opleiding, met besondere veiligheid en met 'n gemeenskap wat vry is om hul kultuur uit te leef op vele verskillende maniere! Dus, die vraag vir dit wat ons bied is baie hoër as vir ander plekke op die platteland, en daarom is ons eiendomme vanself ook meer werd.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

081/2026
(Uitgereik op: 26 June, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
080/2026
(Uitgereik op: 23 June, 2026)
Inligting en Skakeling
079/2026
(Uitgereik op: 19 June, 2026)
Inligting en Skakeling
078/2026
(Uitgereik op: 18 June, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

11
Jul
Saturday 11 July, 2026
- 11 July, 2026
10:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…