172/2025

NUUS OOR SANRAL SE OPGRADERING VAN DIE R369

Uitgereik op: 8 September 2025
Uitvoerende Hoof

0

NUUS OOR SANRAL SE OPGRADERING VAN DIE R369

172/2025

8 September 2025

Geagte Oraniërs,

NUUS OOR SANRAL SE OPGRADERING VAN DIE R369

Opsomming : SANRAL se beplande totale opgradering van die R369 is uitgestel tot ongeveer 2028, maar intussen sal daar onderhoud gedoen word om dit veiliger te maak tussen Orania en Hopetown.

Tydens onlangse gesprekke met die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap Beperk (SANRAL) het hulle ons ingelig dat die beplande 2026-opgradering van die R369, vanaf Hopetown tot verby Petrusville, uitgestel is tot ongeveer 2028 (datum nog onbevestig). Die rede is dat hulle bevind het dat die bestaande onderbasis verbrokkel en dus ook vervang moet word, wat die projek baie duurder maak as wat aanvanklik bereken is.

Hulle gee egter toe dat die huidige toestand van die pad gevaarlik is, veral tussen Hopetown en Orania. Daarom het hulle noodfondse beskikbaar gestel om dit tydelik te herstel, sodat dit veiliger sal wees totdat die totale opgradering begin. Hierdie herstelwerk sal egter eers omstreeks November 2025 kan begin en mense moet die pad intussen met groot versigtigheid gebruik – veral saans, wanneer slaggate nie maklik sigbaar is nie.

Vriendelike groete,

Gawie Snyman
Uitvoerende Hoof

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

063/2026
(Uitgereik op: 22 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
062/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
061/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Ingenieursdiente
060/2026
(Uitgereik op: 7 May, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…