opmerkings

Mediese Dienste

Asseblief kan julle verduidelik wat gebeur met die mediese dienste in Orania?

Blykbaar maak dit toe? Is al die harde werk dan vir niks? Word die apteek en alles ook toe gemaak?

Terugvoering

Alle Oraniërs is natuurlik besorg daaroor dat goeie mediese dienste tot alle inwoners se beskikking moet wees. Daarom is dit goed dat die onderwerp deeglik bespreek moet word, sodat almal op hoogte kan wees van die huidige stand van sake. Hierdie vraag help dus hopelik sodat ander mense wat ook tot dusver nie die openbare gesprek gevolg het nie, kan opvang.

Die behoefte aan mediese dienste in Orania in die toekoms word op twee hoof-maniere beantwoord.

Eerstens is daar die staatskliniek, wat nog deurgaans gratis dienste gebied het en sal aanhou om so te doen. Daar is wel tans veranderinge in die personeel, maar die situasie word in diepte met die Dept van Gesondheid gekoördineer, sodat die dienste daar hopelik binnekort self sal verbeter.

Tweedens is daar 'n privaat maatskappy van Oraniërs, genaamd Orania Gesondheidsorg MSW, wat al beduidende vordering gemaak het om professionele privaat mediese dienste beskikbaar te stel wanneer die huidige privaat-praktyk dokter die dorp gaan verlaat. Hierdie maatskappy het onlangs 'n groot publieke vergadering toegespreek en hulle beoogde dienste aan die gemeenskap verduidelik, wat oor die algemeen baie positief ontvang is.

Die vooruitsig is dus dat alle inwoners deurgaans toegang tot mediese dienste behoort te hê en dat die apteek ook heeltyd beskikbaar behoort te wees.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}
Maps Calender Kategorie Select Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…