175/2025

ORANIA-VLAG VANDAG HALFMAS TER NAGEDAGTENIS AAN CHARLIE KIRK

Uitgereik op: 11 September 2025
Uitvoerende Hoof

0

ORANIA-VLAG VANDAG HALFMAS TER NAGEDAGTENIS AAN CHARLIE KIRK

175/2025

11 September 2025

Geagte Oraniƫrs,

ORANIA-VLAG VANDAG HALFMAS TER NAGEDAGTENIS AAN CHARLIE KIRK

Opsomming : Na die sluipmoord op Charlie Kirk gister, sal Orania se vlag vandag halfmas hang – in medelye met sy vrou en kinders, en in solidariteit met Christene wĆŖreldwyd wat, soos hy, gemarginaliseer, verguis en vervolg word.

OraniĆ«rs wat die nuus volg, sou gisteraand met skok verneem het van die sluipmoord op een van die mees invloedryke jong konserwatiewe kommentators ter wĆŖreld, Charlie Kirk. Konserwatiewe Boere-Afrikaners het oor die algemeen baie aanklank gevind by sy uitgesproke Christelike wĆŖreldbeskouing, en het sy beginsels van openlike debatvoering en wederkerige respek – tot voordeel van elkeen se reg op vryheid – hoog geag.

Vir diegene wat hom nog nie geken het nie, kyk gerus na die volgende samevoeging van video’s waarin hy, voor letterlik honderde miljoene kykers wĆŖreldwyd, Christus bely binne ’n gewone sekulĆŖre politieke opset – :https://www.youtube.com/shorts/1ZlpKkZztdc

Die OAB-direksie het, na ‘n goeie voorstel van ‘n inwoner, dit goedgedink om vir die res van die dag, ter nagedagtenis aan Charlie Kirk en in solidariteit met alle Christene wat wĆŖreldwyd met haat behandel word, die Orania-vlag halfmas te laat hang.

Ons betuig ons innige simpatie aan sy familie en vriende, en bid vir wysheid en berusting vir almal wat betrokke is.

Vriendelike groete,

Gawie Snyman
Uitvoerende Hoof

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste
105/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Uitvoerende Hoof
104/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Inligting en Skakeling
103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls