181/2025
25 September 2025
Geagte Oraniërs,
RUGBYVELD NIE BESKIKBAAR TUSSEN 29 SEPTEMBER EN 27 OKTOBER 2025
Die rugbyveld by die Orania Sportgronde sal tussen 29 September en 27 Oktober 2025 nie beskikbaar wees vir normale sportaktiwiteite nie. Dit is weens voorbereidings vir die Karnaval, asook vir die afslaan van tente en die daaropvolgende rehabilitasie van die terrein.
Onthou dat die Neon-nagdraf op die aand van 9 Oktober, asook die onthulling van die Kruger-standbeeld en toegang tot die karnavalterrein op 10 Oktober, gratis is. Kaartjies vir die hoofprogram op 11 Oktober is reeds beskikbaar, onder andere by die poskantoor, teen Ф80 per volwassene en Ф40 per kind.
Vriendelike groete,
Arno Lambrechts
Karnavalmeester
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…