Wanneer is Koerania se publikasie beskikbaar?
Dankie
Ons is trots daarop dat ons dorp sulke uitstekende publikasies soos Koerania oplewer en is bly om te sien dat mense so baie daarin belangstel om te weet presies wanneer dit uitkom.
Ons het gou by die redakteur van Koerania opgevolg en sy het bevestig dat dit ongeveer die tweede Vrydag van elke maand beskikbaar is. Oktober 2025 se eksemplaar is dus reeds uit.
As iemand dalk wil regsitreer om elke maand 'n harde-kopie van Koerania te ontvang, kan hulle dit doen deur die volgende skakel te volg : https://koerania.co.za/intekenvorm/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…