198/2025

STORTINGSTERREIN MAG NIE NA-URE BESOEK WORD NIE

Uitgereik op: 24 October 2025
Ingenieursdiente

0

STORTINGSTERREIN MAG NIE NA-URE BESOEK WORD NIE

198/2025

24 Oktober 2025

Geagte Oraniƫrs,

STORTINGSTERREIN MAG NIE NA-URE BESOEK WORD NIE

Opsomming: Die stortingsterrein mag nie na-ure besoek word nie en stappe sal geneem word teen persone wat hierdie reƫl oortree.

Ons wil inwoners graag herinner daaraan dat die stortingsterrein slegs tydens besigheidsure besoek mag word. Die besigheidsure is van 08:00 tot 17:00 op weeksdae en van 11:00 tot 15:00 op Saterdae. Die terrein is gesluit op Sondae en op Orania se publieke vakansiedae.

Hierdie reƫl moet veral streng toegepas word omdat die bedrywighede van ongemagtigde persone soms tot brande op die terrein lei. Sulke brande is baie moeilik om onder beheer te bring en kan giftige gasse na bv. Kleingeluk laat waai. Daarbenewens gebeur dit ook soms dat ongemagtigde persone inmeng met herwinningswerk waarmee die Dorpsraad of ander persone besig is.

Ons maak staat op die samewerking van die gemeenskap om Orania se hantering van afval op die huidige hoƫ standaard te hou.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls