205/2025

UITSLAG VAN VERKIESING VAN ‘N OAB-DIREKTEUR VIR NIE-AANDEELHOUERS

Uitgereik op: 31 October 2025
Maatskappysekretaris

0

UITSLAG VAN VERKIESING VAN ‘N OAB-DIREKTEUR VIR NIE-AANDEELHOUERS

205/2025
31 Oktober 2025
Geagte Oraniërs,
UITSLAG VAN VERKIESING VAN ‘N OAB-DIREKTEUR VIR NIE-AANDEELHOUERS
Opsomming : Mnr Johan Adam (Johan) Venter is verkies as die nuwe OAB-direkteur vir nie-aandeelhouers.
Oraniërs is bewus daarvan dat inwoners van Orania wat nie eiendom besit nie (en dus nie aandeelhouers van die aandeleblok is nie) hierdie week die geleentheid gehad het om te stem vir ’n direkteur vir nie-aandeelhouers om op die direksie van OAB (die Dorpsraad) te dien.
Soos in die tabel hieronder gesien kan word, was daar 199 stemgeregtigde kiesers wat geregistreer was om aan hierdie verkiesing deel te neem, waarvan 118 (59%) ’n stem uitgebring het.
Die meeste stemme is vir mnr Johan Venter uitgebring, en hy sal dus deel word van die direksie van OAB.
Ons wens mnr Venter ’n geseënde termyn toe in diens van ons gemeenskap.
Vriendelike groete,
Jacques van Wyk
OAB Maatskappysekretaris
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

080/2026
(Uitgereik op: 23 June, 2026)
Inligting en Skakeling
079/2026
(Uitgereik op: 19 June, 2026)
Inligting en Skakeling
078/2026
(Uitgereik op: 18 June, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
11
Jul
Saturday 11 July, 2026
- 11 July, 2026
10:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…