229/2025

DORPSRAAD PERSONEEL IS VANMIDDAG SLEGS VIR NOODGEVALLE BESKIKBAAR

Uitgereik op: 5 December 2025
Inligting en Skakeling

0

DORPSRAAD PERSONEEL IS VANMIDDAG SLEGS VIR NOODGEVALLE BESKIKBAAR

229/2025

5 Desember 2025

Geagte Oraniërs,

DORPSRAAD PERSONEEL IS VANMIDDAG SLEGS VIR NOODGEVALLE BESKIKBAAR

Opsomming : Die Dorpsraad hou vanmiddag ’n jaarafsluiting, dus sal personeel slegs in noodgevalle beskikbaar wees.

Neem asseblief kennis dat die Dorpsraad se jaarafsluiting vanmiddag gehou word, en dat die meeste personeel nie beskikbaar sal wees vir gewone dag-tot-dag gebeurlikhede nie.

Die ontvangstoonbank by die Dorpskantoor sal wel beman word, en telefoonoproepe na 053 207 0063 sal beantwoord word. Probleme met krag, water, riool, ensovoorts kan by bogenoemde aangemeld word, of by die Beheerkamer by 060 501 7877.

Daar is natuurlik wel personeel op bystand om enige noodgevalle te hanteer.

Vriendelike groete,

Burger Lambrechts
Hoof : Kommunikasie

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…