007/2026
27 Januarie 2026
Geagte Oraniërs,
TWEE PERSONE SE IDENTITEIT WORD BENODIG OM OVD TE HELP MET ‘N ONDERSOEK
Opsomming : Twee manspersone wat op OVD se kameras opgeneem is se identiteit word benodig om te help met ‘n ondersoek.
OVD sal dit baie waardeer as twee manspersone wat Sondagaand op verskeie plekke opgeneem is en onder andere in die volgende videos sigbaar is, met die beheerkamer in verbinding kan tree om te help met ‘n ondersoek. Die videos kan besigtig word deur die volgende skakel te volg : https://youtu.be/zs1DvDy2Rcg
Indien lede van die gemeenskapo die persone herken sal dit baie waardeer word as die beheerkamer ook daaroor gekontak word.
Die beheerkamer se telefoon nommer is 060 501 7877 en hul e-pos adres is ovd1@myorania.co.za .
Vriendelike Groete,
Theuns Wessels
Orania Veiligheidsdienste (OVD)
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…